TESTIMONIES
Jean’s Testimony, Firstly I would like to say thank you…
Hi Vera, Firstly I would like to say thank you for all your help and prayers. God is good! Before going through the tunnel of fire....I was so scared my insides were literally quivering. I was emotional at first. A lady in front of me held me and she was praying. As...
Testimonies after Workshop for inner healing for children…
After a workshop for inner healing for children Liewe vera en span Dit is vir my ‘n groot voorreg om vir jullie die volgende te kan skryf. Ek het eintlik nie woorde om vir julle te sê wat Abba die naweek van die kinders- inner- healing workshop vir ons gedoen...
Getuienis na Workshop 28 & 29 September…
More Vera Eerstens wil ek dankie sê vir jou ongelooflike gehoorsaamheid aan Ruach se stem. Mag jy en jou gesin geseënd wees in alles wat julle doen. Ek wil graag my getuienis met jou deel. Ek het Woensdag tydens die oggend se sessie beeld gekry van myself in Yeshua se...
“Why we are stuck Workshop”, just an update…
Good morning, Just an update on whats been happening.... At the "Why we are stuck workshop": My mother came along, very negative about what to expect... she burst into tears and told me the pain is just too great. I got her to sit down again. She felt pins and needles...
Rolanda’s Testimony, die eerste workshop in Augustus…
Hi Vera en Kerneels Die eerste workshop in Augustus wat ons bygewoon het, het Abba my gewys op 'n bitter hart en daardie woord is 4 keer daarna bevestig soos Hy my op 'n journey begin vat het. Ek het ook Dr MK Strydom se videos begin kyk waar sy verduidelik dat...