Samantha Se drieling gebore 05sept 07h00 al drie gesond – al drie weeg plus minus 1.6/7 kg !!
Wil Jou net laat weet – baie Dankie vir jul input – eers reg in di begin kon Samantha nie Kinders kry nie toe het Natash v my gebed gestuur om v Samantha te gee – Samantha na Vera Se workshop gegaan Abba gesmeek v ‘n baba- so hier is hulle drie – natuurlik ge conveive!!! 🙌🙌🙌🙌

photo-1 photo-2