TESTIMONIES

Liefste liefste liefste Vera, my lewe was in skerwe…

Liefste liefste liefste Vera, My lewe was in skerwe ek was depressief...myself gehaat...myself nie kon vergewe oor my verlede en min hoop gehad. Ek was een bol “confusion” en het vasgesit in soveel donker plekke. Ek het Abba gevra om my te kom help en HY het jou in...

read more

Ek kan die liefde van ons Hemelse Vader in julle sien…

Vera en Kerneels Uit die diepte van my hart uit wil ek vandag vir julle dankie sê vir die werk wat julle doen. Dit bring antwoorde op gebede vir baie mense. Yeshua het my laas jaar gely om te begin meer navors oor stukke van ons siele wat gevange geneem word, deur Ana...

read more

Blessed beyond measure, I attended a workshop…

Dear Michelle, I attended a workshop in Bredell over the weekend hosted by Vera. And would like to share my testimony. While still attending the workshop, I dreamt of a spider in my bedroom trying to make a web in the corner of the wall close to the ceiling, but every...

read more

Wil graag met jul deel wat gebeur het, Abba is so goed…

Wil graag met jul deel wat gebeur het.. Abba is soooo goed. Dinsdag het ek mos "geabreact" 3 jarige sy was baie kwaad, net gehuil en geskree "Nee".. "moenie" en dan panic attacks gekry. Nadat Vera vir my kom uit help het en gebid het het ek gaan lê. Toe kom daar 2de...

read more

DANKIE Vera en Kerneels, uit die diepte van my hart…

Vera en Kerneels Uit die diepte van my hart uit wil ek vandag vir julle dankie sê vir die werk wat julle doen.  Dit bring antwoorde op gebede vir baie mense. Yeshua het my laas jaar gely om te begin meer navors oor stukke van ons siele wat gevange geneem word deer Ana...

read more

The day the Lord saved a little girl called despair…

Thank You Abba for Your Great Love for Your Creation. For us, for Jeshua.... Thank you Vera for hearing and listening to our Fathers voice and being so obedient. 16 December 2017 The day the Lord saved a little girl called despair: Thank You Abba for saving that...

read more

Testimony of Epigenetics Workshop

Thank you Abba for Your love and grace leading me to the epigenetics workshop 24-25th Aug 2017! He SO had an appointment with me and my generations. After suffering intence trauma due to bloodline curses that still remained because we did'nt renounce all of it and...

read more

Testimony regarding the Egyptian curse…

Good day, I would like to share my testimony regarding the Egyptian curse - giving birth. I went to Vera's DNA and prenatal workshop with my mother the first time around June 2015. I had a miscarriage a few weeks before then so the invite got my attention. That was...

read more

Samantha se drieling, gebore 05 Sept 07h00…

Samantha Se drieling gebore 05sept 07h00 al drie gesond - al drie weeg plus minus 1.6/7 kg !! Wil Jou net laat weet - baie Dankie vir jul input - eers reg in di begin kon Samantha nie Kinders kry nie toe het Natash v my gebed gestuur om v Samantha te gee - Samantha na...

read more