by Kerneels Combrinck | May 17, 2017 | Testimonies
Hi Vera, Firstly I would like to say thank you for all your help and prayers. God is good! Before going through the tunnel of fire….I was so scared my insides were literally quivering. I was emotional at first. A lady in front of me held me and she was...
by Kerneels Combrinck | May 17, 2017 | Testimonies
After a workshop for inner healing for children Liewe vera en span Dit is vir my ‘n groot voorreg om vir jullie die volgende te kan skryf. Ek het eintlik nie woorde om vir julle te sê wat Abba die naweek van die kinders- inner- healing workshop vir ons gedoen...
by Kerneels Combrinck | May 17, 2017 | Testimonies
More Vera Eerstens wil ek dankie sê vir jou ongelooflike gehoorsaamheid aan Ruach se stem. Mag jy en jou gesin geseënd wees in alles wat julle doen. Ek wil graag my getuienis met jou deel. Ek het Woensdag tydens die oggend se sessie beeld gekry van myself in Yeshua se...
by Kerneels Combrinck | May 16, 2017 | Testimonies
Good morning, Just an update on whats been happening…. At the “Why we are stuck workshop”: My mother came along, very negative about what to expect… she burst into tears and told me the pain is just too great. I got her to sit down again. She...
by Kerneels Combrinck | May 15, 2017 | Testimonies
Hi Vera en Kerneels Die eerste workshop in Augustus wat ons bygewoon het, het Abba my gewys op ‘n bitter hart en daardie woord is 4 keer daarna bevestig soos Hy my op ‘n journey begin vat het. Ek het ook Dr MK Strydom se videos begin kyk waar sy...