by Konrad De Lange | Jan 26, 2021 | Testimonies
Liefste liefste liefste Vera, My lewe was in skerwe ek was depressief…myself gehaat…myself nie kon vergewe oor my verlede en min hoop gehad. Ek was een bol “confusion” en het vasgesit in soveel donker plekke. Ek het Abba gevra om my te kom help en HY het...